当前位置:首页 >> Die Campbells >> Sjoe-Sjoe 歌词

LRC歌词

[ilingku:073]
[ver:v1.0]
[ar:Die Campbells]
[ti:Sjoe-Sjoe]
[by:]
[00:00.041]Sjoe-Sjoe - Die Campbells
[00:00.641]Written by:Sidney Simien/Sarah Theron
[00:01.916]Sjoe sjoe
[00:03.304]Sjoe sjoe
[00:28.473]Daai rokkie sit sjoe sjoe
[00:31.209]Jou bene lyk oe oe
[00:34.017]Dis genoeg om oor te sing
[00:36.734]En te droom as ek doe doe
[00:39.486]Daai rokkie sit sjoe sjoe
[00:42.230]My hart klop oe oe
[00:44.966]Ek weet vir my is jy die een
[00:47.748]My liefling doe doe
[00:50.608]Die baan is oopgetrap die poeier dik gestrooi
[00:56.082]Mooiste liggies wat flikker in helder blou en rooi
[01:01.626]Die manne by die bar kyk ons aan vanaand
[01:07.098]Die ouens sê net sjoe sjoe en jy gee my jou hand
[01:12.630]Daai rokkie sit sjoe sjoe
[01:15.334]Jou bene lyk oe oe
[01:18.118]Dis genoeg om oor te sing
[01:20.826]En te droom as ek doe doe
[01:23.618]Daai rokkie sit sjoe sjoe
[01:26.386]My hart klop oe oe
[01:29.106]Ek weet vir my is jy die een
[01:31.895]My liefling doe doe
[01:45.722]As ek jou so rondswaai en teen my lyf vasdruk
[01:51.304]Koningin van die dansvloer jy's my geluk
[01:56.728]Daai rokkie sit sjoe sjoe
[01:59.464]Jou bene lyk oe oe
[02:02.241]Dis genoeg om oor te sing
[02:04.976]En te droom as ek doe doe
[02:07.725]Daai rokkie sit sjoe sjoe
[02:10.516]My hart klop oe oe
[02:13.249]Ek weet vir my is jy die een
[02:16.041]My liefling doe doe
[02:18.872]En as ons gly om die draaie nooi ons die mense saam
[02:24.343]Meer siele meer vreugde kom almal kom dans
[02:29.833]Daai rokkie sit sjoe sjoe
[02:32.628]Jou bene lyk oe oe
[02:35.372]Dis genoeg om oor te sing
[02:38.100]En te droom as ek doe doe
[02:40.884]Daai rokkie sit sjoe sjoe
[02:43.612]My hart klop oe oe
[02:46.349]Ek weet vir my is jy die een
[02:49.117]My liefling doe doe
[02:51.898]Ek weet vir my is jy die een
[02:54.666]My liefling doe doe
[02:57.390]Ek weet vir my is jy die een
[03:00.166]My liefling doe doe
[03:02.710]Sjoe sjoe

文本歌词


Sjoe-Sjoe - Die Campbells
Written by:Sidney Simien/Sarah Theron
Sjoe sjoe
Sjoe sjoe
Daai rokkie sit sjoe sjoe
Jou bene lyk oe oe
Dis genoeg om oor te sing
En te droom as ek doe doe
Daai rokkie sit sjoe sjoe
My hart klop oe oe
Ek weet vir my is jy die een
My liefling doe doe
Die baan is oopgetrap die poeier dik gestrooi
Mooiste liggies wat flikker in helder blou en rooi
Die manne by die bar kyk ons aan vanaand
Die ouens sê net sjoe sjoe en jy gee my jou hand
Daai rokkie sit sjoe sjoe
Jou bene lyk oe oe
Dis genoeg om oor te sing
En te droom as ek doe doe
Daai rokkie sit sjoe sjoe
My hart klop oe oe
Ek weet vir my is jy die een
My liefling doe doe
As ek jou so rondswaai en teen my lyf vasdruk
Koningin van die dansvloer jy's my geluk
Daai rokkie sit sjoe sjoe
Jou bene lyk oe oe
Dis genoeg om oor te sing
En te droom as ek doe doe
Daai rokkie sit sjoe sjoe
My hart klop oe oe
Ek weet vir my is jy die een
My liefling doe doe
En as ons gly om die draaie nooi ons die mense saam
Meer siele meer vreugde kom almal kom dans
Daai rokkie sit sjoe sjoe
Jou bene lyk oe oe
Dis genoeg om oor te sing
En te droom as ek doe doe
Daai rokkie sit sjoe sjoe
My hart klop oe oe
Ek weet vir my is jy die een
My liefling doe doe
Ek weet vir my is jy die een
My liefling doe doe
Ek weet vir my is jy die een
My liefling doe doe
Sjoe sjoe

声明:本站不存储任何音频数据,站内歌曲来自搜索引擎,如有侵犯版权请及时联系我们,我们将在第一时间处理!